Ons Kerkraad

Saam met ons drie predikante, Ds Peter, Ds Marius en Ds Gawie, dien die volgende mense op ons Kerkraad om te help beplan en besluite te neem rondom die werke in PAK. Neem asseblief die vrymoedigheid om met enige van die lede te gesels indien jy vrae het of meer inligting wil hê.

  • Jan

    Kerkraad Voorsitter

  • Tertia

    Vrouebediening Voorsitter

  • Riaan

    Ouderling

  • Wynand

    Ouderling

  • Neels

    Neels

    Ouderling

  • Francine

    Voorsitter van Jeug Bediening